1. Stel oond op 180 C. Rol hoenderstukke in soppoeier en plaas velkant na bo in 'n oondskottel. 2. Skep sowat 7,5 ml appelkooskonfyt op elke hoenderstuk. 3. Maak 'n sous van die res van die ...
Hoender, ‘n basterhond van ongeveer ses jaar oud, wat in haglike omstandighede gelewe en by die dood omgedraai het is nou vry van enige pyn. Dit nadat plaaslike diereliefhebber en stigter van No More ...
Mnr. Bill Liebenberg, besturende direkteur van Crest Choice Chicken, noem dat die Noordwes Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling gereeld sy perseel besoek en dat hy die nodige aanpassings ...