Dis ’n behaaglike gevoel wanneer ’n refleksoloog jou voete onder hande neem en daarmee begin werskaf. Maar dit hou nie by die lekker op nie; refleksologie verlig ook pyn en help genesing aan JOU brein ...
Mammograwe van Vaal Radiology in die River Square-winkelsentrum in Drie Riviere om bewustheid oor borskanker te skep. Op die foto, van links na regs, is Samantha Mvubu, Crystal Ross en Anel Pretorius.
Die sogenaamde “human footprint” of menslike voetspoor, verwys na die kwantitatiewe impak wat die mens op die aarde uitoefen. Agt biljoen mense en dit sluit elkeen in wat hier lees, is daagliks besig ...