In ’n verdienstelike tweede plek ná “ééndag gaan julle vir my dankie sê”, was een van my ma se gunsteling-sêgoed: “Vandat ekskuus in die wêreld gekom het, kom mense met moord weg.” Nou ja, die laaste ...
VIR ALTYD: Die sterre van die nuwe Afrikaanse treffer film, Vir Altyd, Ivan Botha (links) en Donnalee Roberts. DIE nuwe Afrikaanse romantiese avontuurfilm Vir Altyd het meer as net gehore in ...