Dit was Vrydag 13 November toe die weerlig Martiens van Wyk vir die eerste keer omgeklits het. Op dié dag tref die ongeluk ’n mens mos volgens bygelowiges. Maar toe gebeur dit Saterdag wéér, dié keer ...
Die Lessingh-gesin, wie se voertuig naby Kroonstad, op pad terug na die Vaaldriehoek, deur weerlig getref is. ‘n Kuiertjie in die Vrystaat het verlede naweek op ‘n skokkende noot vir ‘n ...
Eddie Louw sê dat hulle Dinsdagaand net na 21:00 ‘n harde slag gehoor het. Hy en sy vrou Cornel, wat voor die televisie gesit het, is raakgeslaan. Neels de Vaal, wat op daardie stadium in die deur van ...
Weerlig het twee vroue in KwaZulu-Natal doodgeslaan. Dit het gebeur terwyl twee van die nege leerlinge wat eergister by die King Edward VII School (KES) in Johannesburg deur weerlig getref is, gister ...